WHAT OUR CLIENTS SAY

Ek wil net vir jou en jou wonderlike span baie dankie se vir die mooi huis wat julle vir my gebou het. Ek is regtig baie gelukkig met die manier hoe almal my projek hanteer het. My huis is klaar ek bly in hom en het n baie klein snaglys wat ek glo vinnig uitgesorteer sal word, en dit is maar klein foute. Regtig ek dink julle het n bitter goeie job gedoen. Regtig oor die algemeen is ek baie happy.
Jonathan Baillie
Econo Granite
Hiermee wil ek net baie baie dankie sê vir julle goeie diens en goeie werk met die bou van ons huis. Ons het regtig die beste diens gekry van Jaco en Liza wat in beheer was van die projek. Jaco het regtig uit sy pad gegaan om alles betyds reg te hê voor ons intrek en deur die hele bou proses was hy altyd beskikbaar as ons iets wou vra of wou weet en het elke keer uit sy pad gegaan om te help waar hy kan en om ons as kliente gelukkig te hou.
Annelize, Nehan & Marli Erasmus
Ek wil baie BAIE dankie sê vir die fantastiese geleentheid wat jy ons gebied het om vir ons 'n huis to bou. Ons is geseënd en waardeer dit rêrig verskriklik. Woorde is net nie genoeg nie.... Verder wil ek ook net dankie sê vir die manier waarop Liza en Vernon ons gehelp het. NIKS was ooit moeite nie . Hulle is werklik stukke goud :-) Jaco is ook die beste! Hy was altyd geduldig elke keer wanneer ons dom vrae vra. Hy ken beslis sy storie.....daar is nooit 'n te kort aan raad nie! Almal het gesê ek en Edward moet 'n sterk huwelik hê om te bou....maar met 'n span soos julle s'n was dit net 'n fees!!
Edward, Maliske & Leah Munro
Ons het vir amper 2 jaar in u Wilgenhof woonstelle gehuur (nr. 7) en toe ge’upgrade’ om een van u Schoongezicht Estate eiendomme te koop. Die rede vir hierdie e-pos is net om vir u dankie te sê vir u personeel – uitsonderlik Elria en Oom Jimmy
Ons her verlede Oktober hier ingetrek by 6 Zandwijk Estate. Natuurlik was daar 'n paar goedjies wat nog nie reg was nie, maar ons het dit verwag aangesien ons vroeg moes intrek. Derrick en Ben-nic het ingespring en alles was so gou as moontlik in orde gekry.
Christopher & Lynette White
Zandwijk Estate
I signed for and bought a duplex in Zandwijk Estate, Langeberg Ridge from GLC Development. I found all their staff very easy to deal with and all my requests and changes were dealt with promptly. The workmanship is generally of a good quality and the on-site supervisors were always ready to address any issues and rectify any defects. The design of the duplex is very practical and the layout of the estate very functional. Because of their willingness to be flexible, all units have a very personal feel on the inside.
Eric De Winter
Zandwijk Estate
Ons het nooit gedink huis koop kan ‘n plesier wees nie na al die stories wat mens hoor maar wat nog te sê van ‘n nuwe huis wat gebou word – gewoonlik praat almal van hulle nagmerrie ondervindings! Wel, vir ons was dit absoluut ‘n plesier van die begin tot die einde met julle as die ontwikkelaar wat dit net so stresvry vir mens maak met julle kundigheid. Oral kon julle help: van diefwering, wasgoedlyn, motorafdak, vloerbedekking ens. teen billike pryse en al hierdie mense was uiters professioneel.
Sanetha & Renier Meintjies
Schoongezicht Park
I would like to thank Elria and Ben-nic for their outstanding professionalism. Elria has taken care of us from day one and I could not ask for anything more for what she has done. All questions were answered to my satisfaction as well as her response time to my e-mails to address my concerns have been great.
Lisa Stebbing
Schoongezicht Park
I just want to thank you for accommodating the changes to our house plan without extra cost, and your efforts to find us the cheapest prices for some of the building materials that we needed due to the changes required. Although the house is much smaller than what we are used to, it is much easier for me to move around by wheelchair than before, due to the house being at the same floor level as the garage floor, the wider doors, wider passage, short ramp in the backyard, drive in shower in the 2nd bathroom and reduced level of light switches.
Mr. & Mrs. Louw
I would like to thank Elria and Ben-nic for their outstanding professionalism. Elria has taken care of us from day one and I could not ask for anything more for what she has done. All questions were answered to my satisfaction as well as her response time to my e-mails to address my concerns have been great.
Lisa Stebbing
Schoongezicht Park
I just wanted to take the time to write a really quick email to praise the valuation and service I have received from Elria and her team at GLC Development during the construction of my house. People are far too quick these days to criticise but yet rarely offer any praise. You have made the construction of my house such an easy process without hesitating to answer my many questions and helping where you could. The whole project went without any problems and the work they have done is of the highest quality.
Derik Rabie
Ons het nooit gedink huiskoop kan ‘n plesier wees nie na al die stories wat mens hoor maar wat nog te sê van ‘n nuwe huis wat gebou word – gewoonlik praat almal van hulle nagmerrie ondervindings! Wel, vir ons was dit absoluut ‘n plesier van die begin tot die einde met julle as die ontwikkelaar wat dit net so stresvry vir mens maak met julle kundigheid. Oral kon julle help van diefwering, wasgoedlyn, motorafdak, vloerdekking ens. teen billike pryse en al hierdie mense was uiters professioneel.
Sanetha & Renier Meintjies
18 Julie 2013
I signed for and bought a duplex in Zandwijk Estate, Durbanville from GLC Conradie . I found all their staff very easy to deal with and all my requests and changes were dealt with promptly. The workmanship is generally of a good quality and the on-site supervisors where always ready to address any issues and rectify any defects. The design of the duplex is very practical and the layout of the estate very functional. Because of their willingness to be flexible, all units have a very personal feel on the inside.
Eric de Winter
13 May 2015
Ek wil net vir jou en jou wonderlike span baie dankie se vir die mooi huis wat julle vir my gebou het. Ek is regtig baie gelukkig met die manier hoe almal my projek hanteer het. My huis is klaar ek bly in hom en het n baie klein “snaglys” wat ek glo vinnig uitgesorteer sal word, en dit is maar klein foute. Regtig ek dink julle het n bitter goeie job gedoen. Regtig oor die algemeen is ek baie happy
Jonathan Baillie
1 Junie 2016

BUILDING SERVICES

We’ve been building for over 25 Years. Contact us for a quote.


BUILDING SERVICES We work in close collaboration with our clients.  This enables us to accommodate your specific requirements regarding design and construction, and to meet, or even exceed your expectations in terms of budget and goals. This...